# Die metaalwerkersvakbond NUMSA sê hy het ʼn dooiepunt bereik in sy salarisonderhandelinge in die voertuigbedryf en ʼn staking is moontlik. Die dooiepunt het betrekking op die verhoging wat werkgewers aanbied om die onderhandelinge vir die volgende drie jaar af te handel. Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle het ʼn 6,5-persent salarisverhoging vir die eerste jaar en vyf-persent vir die volgende twee jaar verwerp:
Moontlike staking dreig in voertuigbedryf nadat salarisonderhandeling ’n dooiepunt bereik [KLANK]
ENG MajolaOnWorkers