Skip to content

DA eis openbare verskoning en deursigtige plan vir herskedulering van Goue Spele [KLANK]

# Die DA sê die chaos rondom vanjaar se Goue Spele weerspieël die breër mislukkings binne die Nasionale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling onder minister Sisisi Tolashe. Die jaarlikse geleentheid, wat bedoel is om aktiewe veroudering onder ouer burgers in Kaapstad die naweek te vier, is onbepaald uitgestel. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê provinsies het groot bedrae op besprekings en reise verloor, en Tolashe moet verantwoordelikheid aanvaar,  in die openbaar om verskoning vra, en ‘n duidelike plan voorlê om soortgelyke mislukkings te voorkom:

AFR WendyOnGoldenGames