Skip to content

Muzi Sibiya ontken sy teenwoordigheid in die Basotho-hostel op die dag van Meyiwa se moord [KLANK]

# Beskuldigde nommer-een in die Senzo Meyiwa-moordverhoor, Muzi Sibiya, ontken alle betrokkenheid of teenwoordigheid in die Basotho-hostel op 26 Oktober 2014. Sibiya hou vol dat die getuienis teen hom verkeerd is en verwerp die bewerings in sy skuldbekentenis. Sibiya sê deur ‘n tolk in die Hooggeregshof in Pretoria dat hy nooit saam met die ander beskuldigdes was of die moord op die gewese kaptein van Bafana Bafana help beplan het nie:

ENG-SibiyaOnDenial