Skip to content

AfriForum waarsku militêre basisse word eenstopwinkels vir misdadigers [KLANK]

# AfriForum sê onlangse inbrake by die De Brug militêre basis in die Vrystaat, waar plofstof en ammunisie gesteel is, toon Suid-Afrika se militêre basisse is swak beveilig en kwesbaar vir misdaad. Jacques Broodryk van die organisasie  doen ‘n beroep op die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, en die leierskap van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag om ten volle deursigtigheid te wees oor die diefstalle en maatreëls uiteen te sit om verdere voorvalle te voorkom:

AFR BroodrykOnMilitaryBases