Skip to content

VF Plus onthul Ekurhuleni se vertraagde optrede by Boksburgmeer se rioolkrisis [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus het die Departement van Water en Sanitasie van die Ekurhuleni-munsipaliteit kritiseer oor die stadige reaksie op die groot krisis met rioolbesoedeling in die Boksburgmeer. Die metro het eers van die krisis bewus geword toe die party dit op 9 Oktober aan die lig gebring het. Denise Janse van Rensburg van die VF Plus hulle sal die voorval by die Gautengse Departement van Omgewingsake aanmeld en versoek dat moontlike nalatigheid ondersoek word en ‘n rehabilitasieplan met spertye en spesifieke verpligtinge opgestel word:

AFR JvRensburgOnDelayesSewerage