# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het die strafregtelike klagte teen agt leerders van die Hoërskool Milnerton wat betrokke was by die gewelddadige aanval op ‘n Graad 10 leerder, verwelkom. Hulle het gister in die Landdroshof in Kaapstad verskyn op agt aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Borgtog van twee-duisend-rand elk is toegestaan. Die woordvoerder van die departement, Terence Khala, sê die minister het herbeklemtoon dat geweld, boeliegedrag en intimidasie geen plek in onderrig het nie:
Minister Gwarube verwelkom strafregtelike klagte teen agt leerders van Hoërskool Milnerton [KLANK]
ENG TerenceonBullies