# Build One South Africa sê ses-miljard-rand in munisipale water- en sanitasiefondse is oor die afgelope vyf jaar nie bestee nie, wat veroorsaak dat miljoene Suid-Afrikaners sonder betroubare toegang tot skoon water is. Die party waarsku regeringswanbestuur vererger die waterkrisis, veral in die Oos-Kaap, Limpopo en Gauteng. BOSA se adjunkleier, Nobuntu Hlazo-Webster, het in die Parlement gevra vir dringende oudits, openbare bekendmaking van munisipaliteite wat misluk het, en verantwoordbaarheid vir amptenare en kontrakteurs:
BOSA onthul R6-miljard in munisipale waterfondse het oor vyf jaar onbestee gebly [KLANK]
ENG NobuntuOnWaterCrisis