# Die DA sê die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, se aankondiging dat Suid-Afrikaners wat oorsee woon se paspoort per koerier afgelewer sal word, is ʼn groot verbetering. Die paspoort-afleweringsdiens is van 1 November af beskikbaar by die bestaande Binnelandse Sake-dienssentrums in 18 stede wêreldwyd. Ludre Stevens van die DA sê hierdie groot stap vorentoe is ʼn oorwinning vir Suid-Afrikaners oorsee:
DA sê paspoortafleweringsdiens is van groot waarde vir Suid-Afrikaners in die buiteland [KLANK]
ENG LudreonPassport