Skip to content

ActionSA ontsteld oor ernstige versuim om luggehalte in Gauteng te monitor [KLANK]

# ActionSA in Gauteng sê die onlangse verslag dat slegs 39-persent van die 39 besoedeling-monitorstasies in munisipale besit in die provinsie ten volle in bedryf is, is ontstellend. Die stasies meet ‘n reeks besoedelaars, ses monitor die osoon, sewe stikstofdioksied, vier koolstofmonoksied, tien growwe stofdele, vyf fyn stofdele en 12 swaeldioksied. Zwelithini Mtshali van ActionSA sê sonder werkende moniteringstasies kan owerhede nie betyds waarsku en ook nie bepaal of dit in ooreenstemming met luggehalte-standaarde is nie:

ENG ZwelithinionMonitoring