# Skokkende bewerings het na vore gekom oor ‘n Transnet-tenderskandaal, met die SK-groep wat beskuldig word van opgeblaasde pryse op kontrakte en bande met die sakeman Katiso “KT” Molefe se familie. Getuie B, wat voor die Madlanga-kommissie getuig sê die onderneming het onreëlmatig ‘n tender gewen, aangesien ander bieërs onaktief was en Q Tech se vere van vier-rand is aan Transnet verkoop vir 151-rand elk. Sy voeg by die skandaal het moontlik daartoe gelei dat die ingenieur Armand Swart verkeerdelik geteiken was in ‘n noodlottige aanval:
Getuie B vertel Madlanga-kommissie SK Group het Transnet-tender gewen omdat mededingende bieërs onaktief was [KLANK]
ENG WitnessBOnTender