# Verskeie paaie sal die naweek gesluit wees met die Speed Classic Cape Town wat op Philip Kgosana-rylaan aangebied word. Die High-octane-heuwelklimwedren word weer vir die eerste keer in sestig jaar in Kaapstad aangebied. Die 1,8-kilometer lange roete sal in beide rigtings gesluit wees, met die hoofsluiting wat Donderdag om vyf uur die oggend begin. Die projekdirekteur van Speed Classic Cape Town, Steyn Momberg sê Saterdag word die Classic Car-wedren aangebied en Sondag jaag die supermotors en moderne snelrenmotors in die King of the Mountain-kompetisie :
Verskeie padsluitings vir die Speed Classic in Kaapstad verwag [KLANK]
AFR MombergOnoadClosures