# Die UDM versoek die regering om personeelveiligheid eerste te stel deur dringende risikobepalings in munisipaliteite uit te voer. Die party sê brandbestryders is hierdie week aangeval toe hulle reageer het op ‘n brand in ‘n plakkershut in die Elias Motswaledi informele nedersetting in Soweto. Die UDM se waarnemende sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê tot tyd en wyl wet en orde herstel word en die waardigheid van die staatsdiens teruggeëis word, sal die droom van ‘n veilige en werkende Suid-Afrika buite bereik bly:
UDM vra beskerming van Suid-Afrika se staatsamptenare en noodsaaklike werkers [KLANK]
ENG ZandileonProtection