# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het voor die Parlement se ad hoc-komitee enige verbintenis met die omstrede sakeman, Vusimuzi “Cat” Matlala, ontken. Mchunu het aan parlementslede gesê dat hy Matlala nog nooit ontmoet of met hom gepraat het nie, en verklaar dat sy prokureurs ‘n beëdigde verklaring van Matlala se regspan verkry het wat dit bevestig:
Mchunu ontken enige verbintenis met sakeman, Vusimusi ‘Cat’ Matlala [KLANK]
ENG-MchunuOnMatlala