# Eskom sê die bygewerkte Geïntegreerde Hulpbronplan is ʼn duidelike beleggingspadkaart na ʼn gebalanseerde nasionale energiemengsel wat ʼn volhoubare toekoms en ekonomiese insluiting sal verseker. Die plan wat verlede week deur die kabinet goedgekeur is, sal gebruik maak van meer son- en windkrag, asook gas om seker te maak daar is teen 2030 genoeg betroubare elektrisiteit. Eskom-woordvoerder Daphne Mokwena sê die plan is bygewerk na insette van meer as vierduisend partye tydens die openbare konsultasiefase:
Eskom sê die bygewerkte Geïntegreerde Hulpbronplan wys Suid-Afrika het ’n doelgerigte manier om netto-nul inklusief te bereik [KLANK]
ENG MokwenaOnIRPUpdate