Skip to content

Wes-Kaap vier Borskankerbewustheidsmaand met ‘n oproep vir vroeë opsporing [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand vier Borskankerbewustheidsmaand onder die tema dat niemand borskanker alleen moet beveg nie. Die departement sê vroeë opsporing en samewerking tussen klinieke, hospitale en gemeenskapsvennote red lewens. Ongeveer een-duisend-500 nuwe gevalle van borskanker word jaarliks ​​in die provinsie gediagnoseer. ‘n Gesondheidskundige by die Tygerberg-hospitaal, Sharon Čačala (Chachala) doen ‘n beroep op vroue om gebruik te maak van gratis siftingsdienste by plaaslike klinieke:

ENG CacalaOnAwareness