# Die ANC en COSATU hou ‘n bilaterale vergadering by COSATU-huis in Braamfontein, Johannesburg, om hul alliansie te versterk en werkers se bekommernisse te bespreek. Die ANC sal sy ekonomiese aksieplan vir terugvoer voorlê. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê gesprekke sal fokus op die verbetering van werkers se regte, dienslewering en werkskepping. Hy sê die vergadering sal besin oor ekonomiese prestasie, werkloosheid en die versterking van samewerking voor die plaaslike regeringsverkiesing in 2026:
ANC en COSATU vergader om alliansie te versterk en ekonomiese uitdagings aan te pak [KLANK]
ENG-ParksOnAlliance