Skip to content

Getuie A vertel Madlanga-kommissie van Michael Pule Tau-ondersteuners se dreigemente en teistering [KLANK]

# Getuie A het aan die Madlanga-kommissie gesê hy en sy kollegas word gedreig en geteister deur ondersteuners van die speurder Michael Pule Tau ná sy inhegtenisneming vir die moord op ‘n Q-Tech-ingenieur, Armand Swart. Hy sê van die ondersteuners, vermoedelik polisiebeamptes in gewone klere, het probeer om foto’s van hulle te neem en selfs probeer om hulle voertuie van die pad te dwing ná ‘n hofverskyning:

ENG WitnessAThreats