# Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê die regering beplan om 2,2-duisend-miljard-rand, wat ongeveer 30-persent van Suid-Afrika se bruto binnelandse produk is, in ‘n omvattende energietransformasiestrategie te belê. Dit is deel van die land se Geïntegreerde Hulpbronplan, wat deur die kabinet goedgekeur is. Ramokgopa sê die plan is daarop gemik om elektrisiteitsvoorsieningskwessies aan te spreek, ekonomiese groei te bevorder en werksgeleenthede te skep, met ‘n teiken van drie-persent BBP-groei teen 2030:
Regering gaan R2,2-duisend-miljard belê in energietransformasiestrategie [KLANK]
ENG RamokgopaOnElectricity