Skip to content

Lesufi stuur beste wense aan Gauteng se Klas van 2025 voor die matriekeksamen [KLANK]

# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het sy beste wense aan die Klas van 2025 oorgedra met die begin van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen Dinsdag. Meer as 188-duisend kandidate sal by een-duisend-en-sewe sentrums skryf. Gauteng het verlede jaar ‘n slaagsyfer van 88,4-persent behaal en was derde nasionaal. Die woordvoerder van die Gautengse regering, Elijah Mhlanga, het bevestig dat stelsels in plek is om gladde, veilige eksamens by alle sentrums te verseker:

ENG-MhlangaOnMatriculants