Skip to content

Malatsi vol vertroue IKT-beleidseminaar ontsluit geleenthede in digitale ekonomie [KLANK]

# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, sê die IKT-beleidseminaar is daarop gemik om die sektor te hervorm en groei in Suid-Afrika se digitale ekonomie te ontsluit. Malatsi sê die inisiatief dui op ‘n vars, inklusiewe benadering tot beleidskepping, wat saam met bedryfskundiges beplan word. Malatsi het beklemtoon die modernisering van verouderde beleid moet tred moet hou met tegnologiese vooruitgang, konnektiwiteit verbeter, datakoste verminder en werksgeleenthede skep deur innovasiegedrewe digitale transformasie:

ENG-MalatsiOnMordinisation