# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê hy het sy stafhoof, Cedrick Nkabinde, instruksies gegee om sy gesprekke met die polisiekommisaris van KwaZulu-Natal op te neem. Mchunu het vir ‘n tweede dag voor die parlementêre ad hoc-komitee oor beweerde polisiekorrupsie getuig. Hy sê die spanning het vererger nadat Mkhwanazi woedend reageer het op die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde, wat hom aangespoor het om hul gesprekke op te neem. Die snit met ‘n beweerde dreigement is uit die klank gesny:
Mchunu het geheime opnames van gesprekke met KZN polisiekommissaris laat maak te midde van stygende spanning [KLANK]
ENG MchunuOnRecordings