# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het gedreig om terug te veg nadat hy die brief ontvang het wat die taakspan vir politieke moorde ontbind, en die aanstellings by misdaadintelligensie vries. Mchunu sê Mkhwanazi het sy woede uitgespreek deur WhatsApp en deur sy stafhoof, Cedrick Nkabinde, en geëis dat die brief teruggetrek word en gewaarsku dat dit polisie-operasies kan ontwrig en ‘n impak op sy familie kan hê:
Mchunu vertel aan ad hoc-komitee Mkhwanazi het gedreig om terug te veg oor ontbindingsbrief [KLANK]
ENG MchunuOnThreat