# President Cyril Ramaphosa sê die sewende Maatskaplike Geregtigheidsberaad, met die tema “Maatskaplike Geregtigheid, Voedselsekerheid en Vrede”, kom op ‘n kritieke tyd. Ramaphosa het dit by die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Maatskaplike Geregtigheid beskryf as ‘n proses wat billike welvaart- en geleentheidsverdeling verseker. Hy sê die tema van die beraad stem ooreen met Suid-Afrika se 2030 Nasionale Ontwikkelingsplan, wat daarop gemik is om maatskaplike geregtigheid te bevorder, armoede uit te skakel en ongelykheid te verminder:
Ramaphosa benadruk maatskaplike geregtigheid as sleutel tot gelykheid en volhoubaarheid [KLANK]
ENG-RamaphosaOnSocialJustice