# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, het bevestig daar is bestendige vordering met die ontwikkeling van die SABC se nuwe befondsingsmodel. Die proses, gelei deur die tegnologie-firma BMIT, sluit voortgesette betrokkenheid van belanghebbendes in om die openbare uitsaaier se finansiële raamwerk te vorm. Malatsi het aan SABC News gesê die werk kan oor die feesgety voortgesit word, met moontlike tydlyn-aanpassings wat oorweeg word, verkieslik sonder koste, om ‘n volhoubare model vir die SABC te verseker:
Vordering word gemaak met die SABC se nuwe befondsingsmodel [KLANK]
ENG-MalatsiOnFunding