# Die Vryheidsfront Plus eis dat die Ekurhuleni-munisipaliteit in Gauteng die ernstige rioolkrisis in die Boksburgmeer dringend oplos. Denise Janse van Rensburg van die party sê die meer is ʼn giftige rioolgat waar onverwerkte riool vryelik invloei en ʼn onuitstaanbare stank veroorsaak. Sy sê die metro se pligsversuim stel inwoners se lewens en gesondheid in gevaar:
VF Plus eis dringende optrede van Ekurhuleni oor rioolkrisis in Boksburgmeer [KLANK]
AFR JanseVanRensburgOnPipe