# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê die storting van fondse in ‘n enkele polisie-eenheid sal nie bendegeweld op die Kaapse Vlakte in Kaapstad oplos nie. Mchunu het die eerste keer voor die komitee verskyn om sy weergawe te gee in die voortgesette ondersoek na politieke inmenging in die strafregstelsel. Hy sê te veel fokus op een gebied, beperk die polisie se vermoë om geweld te pak wat gemeenskappe landwyd raak:
Mchunu waarsku om fondse in een eenheid te stort sal nie bendegeweld op Kaapse Vlakte oplos nie [KLANK]
ENG MchunuOnCapeFlats