Skip to content

AfriForum veroordeel die sny van subsidies en die besnoeiing van departementele poste by kwintiel 5-skole [KLANK]

# AfriForum het die Gautengse Onderwysdepartement verordeel vir die vermindering van subsidies en die besnoeiing van departementele poste by kwintiel 5-skole. In ‘n brief aan LUR Matome Chiloane dring AfriForum aan op groter outonomie vir finansieel onafhanklike skole. Die hoof van Kultuursake, Alana Bailey, het gewaarsku dat die besnoeiings die gehalte van onderwys sal benadeel, wat tot oorvol klasse sal lei. Sy bevestig dat AfriForum se regspan stappe ondersoek om swak beplanning en gesentraliseerde beheer uit te daag:

AFR-BaileyOnQuintile5