Skip to content

Madlanga-kommissie en media bereik ooreenkoms om verrigtinge agter geslote deure te hou [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie in Pretoria het ‘n ooreenkoms met mediamaatskappye News24 en Daily Maverick bereik om getuie X se getuienis vandag en môre in camera te hou. Die twee publikasies het sedertdien hul teenkanting teen die geslote verrigtinge teruggetrek, en die kommissie sal nou agter geslote deure voortgaan. Die hoofgetuienisleier Matthew Chaskalson sê die besluit volg op kommer oor die sensitiwiteit van die getuienis en die impak wat dit op onafgehandelde ondersoeke kan hê:

ENG ChaskalsonOnAgreement