Skip to content

Uitspraak in die Albert Luthuli-ondersoek sal op 30 Oktober gelewer word [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg sal op 30 Oktober uitspraak lewer in die heropende geregtelike ondersoek na die dood van die voormalige president van die ANC, hoofman Albert Luthuli, in 1967. Die staat het in sy slotbetoog teenstrydighede in die oorspronklike ondersoek uitgelig en die hof gevra om te beslis dat Luthuli vermoor is. Natasha Ramkisson-Kara van die Nasionale Vervolgingsgesag sê aanklaers het ook ‘n ondersoek aangevra na die verdwyning van ooggetuie Mbhemu Mnyandu, wat vermoedelik met die saak verbind word:

ENG-Ramkisson-KaraOnLuthuli