# Statistieke Suid-Afrika sê verkope in die kleinhandelsektor het met 2,3-persent in August toegeneem vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die meeste van die groei het van hardewarewinkels, algemene handelaars en ander kleinhandelaars gekom. Oor die drie maande tot Augustus was kleinhandel 3,2-persent hoër as verlede jaar, met sterk groei in klere, skoene en hardeware. Raquel Floris van Statistieke SA sê oor die algemeen toon die kleinhandelsektor bestendige groei ten spyte van ‘n paar maandelikse skommelings:
SA kleinhandelverkope verbeter met 2,3% in Augustus [KLANK]
ENG FlorisOnRetailAug