Skip to content

Ramaphosa onthou voormalige Keniaanse premier Raila Odinga as ‘n patriotiese en onselfsugtige leier [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het sy meegevoel betuig met  die regering en mense van Kenia na die afsterwe van voormalige eerste minister Raila Odinga op die ouderdom van 80. Odinga is oorlede terwyl hyin Indië was vir mediese behandeling. Ramaphosa beskryf Odinga as ‘n patriotiese en onselfsugtige leier wat verbind was tot Kenia se ontwikkeling en vrede regoor die vasteland. Woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya sê Odinga se familie, vriende en kennisse is in die president se gedagtes en gebede:

ENG MagwenyaOnOdinga