# Te midde van die wêreldwye herdenking vandag van die Internasionale Dag vir Landelike Vroue herdenk, vra die UDM-Vroue-organisasie vir die erkenning van vroue, nie as begunstigdes van beleid nie, maar as vennote in die vorming van die nasie se toekoms. Die sekretaris-generaal, Thandi Nontenja, sê landelike vroue anker die voedselstelsels en plaaslike ekonomieë in Suid-Afrika se dorpe en please, maar hul bydrae word onderskat en is sonder steun. Sy sê baie vroue ondervind steeds probleme om grond te besit of te erf, en beperkte toegang tot skoon water en energie:
Internasionale Dag vir Landelike Vroue: UDM vra vir erkenning van vroue [KLANK]
ENG ThandionWomen