Skip to content

Madlanga-kommissie gee tydlyn vir geskilbeslegting [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie het tydlyne gegee vir die kommissie se getuienisleiers, News24 en Daily Maverick om ‘n geskil te besleg oor ‘n ander persoon wat Donderdag en Vrydag sonder kamera’s sal getuig. Voorsitter Regter Mbuyiseli Madlanga sê indien dit nie opgelos word nie, moet getuienisleiers asook News24 en Daily Maverick teen 22 Oktober dokumente indien. Madlanga sê geen ander getuies sal in camera getuig sonder vooraf openbare kennisgewing nie:

ENG-MadlangaOnTimeline