Skip to content

DA sê Wes-Kaapse plesiervaartsektor floreer met Groei vir Werk-strategie [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsie se toerismesektor vir plesiervaarte het in 2024/25 meer as een-miljard-rand tot die provinsiale ekonomie bygedra, ‘n toename van 36-persent teenoor die vorige jaar. Noko Masipa van die party, sê met 127-duisend passasiers en 83 bote, ondersteun die sektor meer as twee-duisend werknemers. Groei het uitgebrei tot kusdorpe soos Mosselbaai, Hermanus en Saldanhabaai, wat dui op toerisme se bydrae met die skep van geleenthede vir klein besighede en gemeenskappe:

ENG MasipaOnGrowth