# Die Presidensie sê hy monitor noukeuring die Madlanga-kommissie en die parlement se ad hoc-komitee wat ondersoek instel na bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya, het aan die media gesê daar is tot dusver geen bewyse wat president Cyril Ramaphosa persoonlik betrek nie, en die president of sy kantoor het op geen stadium probeer om met die bedrywighede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in te meng nie. Magwenya sê die president sal mettertyd ‘n formele antwoord aan beide liggame rig:
Presidensie belowe volle samewerking met Madlanga-kommissie en ondersoeke deur parlementêre ad hoc-komitee [KLANK]
ENG MagwenyaOnFullCooperation