# Die geskorste adjunk-nasionale polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, sê die taakspan vir politieke moorde het ‘n bisarre rapportering-struktuur gehad wat sy gesag beperk het. Hy is die derde getuie voor die Parlement se ad hoc-komitee wat die bewerings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, ondersoek, na plofbare bewerings wat hom met die eenheid se ontbinding koppel. Sibiya sê hoewel hy toesig hou oor speurders en misdaadintelligensie, was hy onbewus van sommige sensitiewe ondersoeke na politieke moorde:
Sibiya getuig die politieke moorde-taakspan het in die geheim buite sy gesag opgetree [KLANK]
ENG SibiyaOnTaskTeam