# ‘n Beskuldigde, Muzi Sibiya het as die eerste verdedigingsgetuie in die Senzo Meyiwa-moordverhoor in die Hooggeregshof in Pretoria getuig. Sibiya, wat deur advokaat Charles Mnisi verteenwoordig word, ontken enige deelname aan die moord wat in 2014 by Kelly Khumalo se huis gebeur het. Hy getuig dat sy beweerde bekentenis met polisie-aanranding en dreigemente afgedwing is. Hy beweer hy is gedwing om ‘n voorafopgestelde verklaring te teken, wat hy nie toegelaat was om te lees nie, en wat hy sê ‘n versinsel is:
Eerste beskuldigde in Meyiwa-moordverhoor, Muzi Sibiya, in die getuiebank [KLANK]
ENG-SibiyaOnArrest