Skip to content

Verkeer bly ontwrig terwyl korporasie noodlottige busongeluk op N1 in Limpopo ondersoek [KLANK]

# Die Padverkeersbestuurskorporasie het ‘n span ongeluk-ondersoekers na Limpopo ontplooi na die busongeluk op die N1 naby Ingwe Lodge wat 42 lewens geëis het. Woorvoerder Simon Zwane sê die bus het omgeslaan en 17 mans, 18 vroue en sewe kinders is dood. Hy sê verkeersvloei bly ‘n probleem terwyl ondersoeke voortduur, en motoriste word versoek om versigtig en geduldig te wees:

ENG ZwaneOnAccident