Skip to content

SAKP sê Nobelprys vir Vrede aan Maria Corina Machado is ‘n fout [KLANK]

# Die SAKP sê die besluit om die Nobelprys vir Vrede aan Maria Corina Machado toe te ken, verander die prys in ʼn instrument vir die imperialistiese agenda van regime-veranderinge en staatsgrepe. Die 58-jarige opposisieleier van Venezuela het erkenning gekry vir haar stryd om ʼn regverdige en vreedsame oorgang van diktatorskap na demokrasie te bewerkstellig. Pius Vilakati van die SAKP sê Machado is ʼn bewonderaar van Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu:

ENG PiusonMachadoa