# Twee-en-veertig mense, waaronder sewe kinders, is gister dood toe ‘n passasiersbus buite Louis Trichardt in Limpopo omgeslaan het. Volgens voorlopige berigte het die bus passasiers uit die Oos-Kaap vervoer op pad na hul tuistes in Zimbabwe en Malawi. Die bus het blykbaar in ʼn styl bergpas van die pad geloop en teen ʼn wal afgestort. Meer as 30 passasiers is in die hospitaal opgeneem. Limpopo se premier, Phophi Ramathuba, se woordvoerder, Thilivhali Muavha, sê die premier sal later vandag die ongelukstoneel besoek:
Busongeluk eis 42 lewens in Limpopo [KLANK]
ENG MuavhaOnVisit