Skip to content

Kaapstad sê elke plastieksak en -bottel wat herwin is, keer dat riviere besoedel word [KLANK]

# Kaapstad sê alhoewel die metro as deel van sy voortgesette instandhouding begroot vir halfjaarlikse rivierskoonmaakgeleenthede, is die enigste blywende oplossing dat die breër gemeenskap ook betrokke raak. Honderde vrywilligers het onlangs by die bestuursforum van die Soetrivier-opvangsgebied aangesluit om ʼn groot deel van hierdie besoedelde rivier in die Strand skoon te maak. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê sowat vier-duisend sakke vullis is tydens die halfdag-projek opgetel:

ENG ZahidonRiver