Skip to content

SAKP kritiseer die regering se konsep groei- en inklusiewe strategie [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê as die regering die groei- en inklusiewe-strategie sonder konsultasie aanvaar, sal dit ‘n nuwe laagtepunt in die oorgawe van nasionale soewereiniteit wees. Die strategie wat deur die ministers van Finansies en Handel, Nywerheid en Mededinging opgestel is, is ‘n ambisieuse plan om ekonomiese groei tot 3,5-persent te verhoog en werkskepping aan te vuur. Alex Mashilo van die SAKP sê een van die strategie se mees opvallende swakpunte is die blinde geloof in die mislukte neo-liberale makro-ekonomiese raamwerk:

ENG MashiloOnPolicy