Skip to content

Stad Kaapstad moedig motoriste aan om voertuiglisensies te hernu voor die feestydstormloop [KLANK]

# Die Stad Kaapstad moedig motoriste aan om hulle voertuiglisensies vroegtydig te hernu om te verhoed om in lang toue te staan gedurende November en Desember. Die stad se burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Siseko Mbandezi, sê inwoners kan maklik aanlyn afsprake maak om tyd te bespaar. Hy het ook ‘n deurrylisensie-hernuwingsfasiliteit in Brackenfell bekendgestel, wat motoriste in staat stel om hul skyfies in minder as vyf minute te hernu:

ENG-MbandeziOnLicences