# Die DA het die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, daarvan beskuldig dat sy valslik beweer dat breë konsultasie plaasgevind het oor die Wet op Gelyke Indiensneming en regulasies vir swart ekonomiese bemagtiging. Die party sê dié wette plaas ‘n swaar las op ondernemings, benadeel beleggings en bevoordeel die politieke elite. Sonja Boshoff van die DA sê die party sal volgende week ‘n plan vir ekonomiese bemagtiging voorlê wat fokus op hulp aan armes:
DA verwerp minister Meth se bewerings van breë konsultasie oor Gelyke Indiensneming en SEB-regulasies [KLANK]
AFR BoshoffOnConsultation