Skip to content

Omstrede sakeman Katiso “KT” Molefe kry borgtog van R400 000 ​​[KLANK]

# Die Johannesburgse Hooggeregshof het 400-duisend-rand se borgtog aan Katiso “KT” Molefe toegestaan en die Landdroshof in Alexandra se vorige beslissing tersyde stel. Molefe staan ​​tereg op aanklagte wat verband hou met die moorde op DJ Sumbody, en beweerde bande met ‘n misdaadkartel bekend as “The Big Five”, wat by tenderbedrog betrokke is. Regter Brad Wanless het Molefe beveel om drie keer per week by die Morningside-polisiestasie aan te meld. Hy mag slegs met toestemming na Welkom reis vir sake:

ENG-WanlessOnMolefe