Skip to content

Vier nuwe gevalle van bek-en klouseer in Vrystaat aangemeld [KLANK]

# Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vier nuwe gevalle van bek- en klouseer in Viljoenskroon en Edenville bevestig. Dit bring die getal bevestigde gevalle in die provinsie op 42 te staan. Tot nou toe is sewe distrikte oor vyf munisipaliteite identifiseer. Moliehi Moeng van die departement sê hulle gee voorkeur aan inentings op die betrokke plase en bewegingsbeperkings is ingestel op alle plase binne ‘n omtrek van tien-kilometer:

ENG MoengOnFMD