Skip to content

Departement van Minerale Hulpbronne sê vordering word gemaak met kadastrale stelsel [KLANK]   

# Die adjunk-direkteur-generaal van die Departement van Minerale en Petroleum Hulpbronne, Tseliso Maqubela, sê beduidende vordering word gemaak met die uitrol van Suid-Afrika se nuwe kadastrale stelsel. Tydens ‘n paneelbespreking by die Joburg Mynbou-indaba het Maqubela aangedring op die daarstelling van ‘n bevorderlike omgewing vir mynbougeleenthede. Hy het beklemtoon dat die stelsel deursigtigheid, doeltreffendheid en beleggersvertroue in die bestuur van mineraalregte sal verbeter, wat ‘n belangrike stap sal wees in die rigting van die herlewing van Suid-Afrika se mynbou- en eksplorasielandskap:

ENG-MaqubelaOnCadastral