Skip to content

Suid-Afrikaanse restaurante baan weg met plaaseiers [KLANK]

# Vandeesmaand vier die Suid-Afrikaanse Geloofgemeenskap Omgewingsinstituut (SAFCEI) die toenemende getal Suid-Afrikaanse restaurante wat verkies om plaaseiers voor te sit. Môre is Wêreld Eierdag en volgende Donderdag is Wêreld Voedseldag. Mmathapelo Mosekedi van SAFCEI sê van die restaurante wat plaaseiers bedien om ‘n regverdiger voedselstelsel te bevorder, is Giovanni’s, Coffee Guy Noordhoek, Farm Shack, Bootlegger en Meraki Coffee House:

ENG MosekediOnCagefree