Skip to content

Staatsdiensvakbond verwelkom Inkomstediens se eenmalige reddingsboei vir belastingbetalers met skuld [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se stap verwelkom om ‘n eenmalige reddingsboei aan belastingbetalers met ‘n skuldlas te bied. Die langtermyn uitstaande skuld gekoppel aan belastingbetalers wat deur geregistreerde belastingpraktisyns verteenwoordig word, is meer as 96-miljard-rand. Die verligting is slegs van toepassing op onbetwiste belastingskuld. Claude Naicker van die vakbond sê SAID moet verseker dat die implementering van die reddingsboei deursigtig, toeganklik en inklusief is:

ENG NaickerOnSARS