# Nelson Mandela se kleinseun, Mandla Mandela, het die swak behandeling deur Israelse soldate beskryf nadat die Israelse Vloot hulle bote onderskep het. Hy sê hulle is kos geweier, geboei, geparadeer en hardhandig hanteer toe hulle in Asjdod aangekom het. Mandela sê Israelse owerhede het ook die 22-jarige Sweedse aktivis Greta Thunberg geteister. Hy beskryf die ondervinding as ‘n bewys daar sal nooit geregtigheid wees op gesteelde grondgebied nie:
Mandla Mandela beskryf swak behandeling tydens aanhouding in Israel [KLANK]
ENG-MandelaOnDetention